# Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, het interne ouditeure geprys wat hul veiligheid waag om oortredings aan te meld. Sy het gepraat tydens die Afrika-federasie van Interne Ouditeurs se forum oor korporatiewe regering. Gcaleka vra meer beskerming en finansiële ondersteuning vir verklikkers en waarsku hulle bly kwesbaar wanneer hul korrupsie blootlê. Sy beklemtoon interne ouditeure speel ‘n belangrike rol in die voorkoming van korrupsie voor openbare fondse verlore gaan:
Openbare Beskermer prys interne ouditeur-verklikkers wat korrupsie aanmeld [KLANK]
ENG-GcalekaOnWhistleblowers