# Die waarnemende premier van die Oos-Kaap, Mlungisi Mvoko, sê vloedskade in die provinsie word op vier-miljard-rand beraam. Meer as vier-duisend-200 huise is vernietig, met amper twee-duisend wat gedeeltelik beskadig is. Mvoko het bevestig dat meer as 400 skole en een-duisend-500 klaskamers beskadig is, wat meer as 40-duisend leerders raak. Hy sê die regering is daartoe verbind om slagoffers by te staan:
Oos-Kaapse-vloedskade word op R4-miljard beraam [KLANK]
ENG-MvokoOnDamage