Skip to content

Oos-Kaapse Vervoerdepartement vra gesinne om te help met uitkenning van slagoffers van R63-botsing [KLANK]

# Die Oos-Kaapse polisie, in samewerking met die Departement van Vervoer, vra gesinne wie se naasbestaandes moontlik Saterdag van Qonce na Kaapstad gereis het, om na vore te kom om met identifisering te help. Dit volg op die dodelike botsing tussen ‘n minibustaxi en ‘n bakkie op die R63 naby Maqoma, Fort Beaufort, wat 15 lewens geëis het. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê die slagoffers is in die plaaslike staatslykshuis:

ENG UnathioIdentifying