# Die regering van die Oos-Kaap sê hy het met kommer verneem van die toename in die werkloosheidsyfer in die provinsie. Die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname vir die eerste kwartaal in 2025 toon dat die Oos-Kaap se werkloosheidsyfer 2,7-persent hoër is. Die regeringswoordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê hulle is daartoe verbind om pogings te verskerp om die werkloosheidsyfer te verlaag, veral onder die jeug:
Oos-Kaapse regering bekommerd oor toename in werkloosheidskoers [KLANK]
ENG KhuselwaonUnemployment