Skip to content

Oos-Kaapse premier en Nelson Mandela-sakekamer verenig om ekonomiese probleme te takel [KLANK]

# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het kommer uitgespreek oor die uitwerking wat die nuwe Amerikaanse tariewe op die provinsiale ekonomie gaan hê. Amerika het ʼn tarief van 30-persent ingestel op alle goedere uit Suid-Afrika wat die land binnekom. Mabuyane sê die uitwerking van hierdie tariewe kan Oos-Kaapse uitvoere ernstig benadeel, veral in die voertuig- en sitrus-sektor. Hy sê hulle werk nóύ saam met die Nelson Mandelabaai-sakekamer om verantwoordelike strategieë te ontwikkel, soos om handelsvennootskappe te wissel:

ENG OscaronForgeUnited