Skip to content

Oos-Kaap kry sy eerste sneeu van die winter [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Departement Vervoer maan padgebruikers om vandag versigtig te wees op die paaie aangesien die provinsie tans koue, reënweer met sneeu ervaar. Die provinsie het ‘n 80 persent-kans op reën. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê sneeu het op Wapadsbergpas op die R61 tussen Nxuba en Graaff-Reinet geval, en hulle hou ook ander bergpasse fyn dop:

ENG UnathionSnowFALL