Skip to content

Oordrag van eiendomme van Stad Kaapstad na Atlantis ekonomiese sone bereik mylpaal [KLANK]

# Kaapstad se ekonomiese landskap het ’n opwindende mylpaal bereik, met die amptelike registrasie van die oordrag van eiendomme van die metro na die Atlantis spesiale ekonomiese sone. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die sone plaas die breër ekonomie van Atlantis en die hele Kaapstad op ‘n nuwe trajek en skep ‘n toegewyde spilpunt vir groen-tegnologie-nywerhede. Hy sê die sone is nie slegs ‘n ontwikkeling nie, maar ‘n katalisator vir volhoubare ekonomiese uitbreiding:

ENG JamesonAtlantisSEZlands