Skip to content

Oopgroef-steenkoolmyne dwing grondeienaars in Mpumalanga om privaat grond as beskermde gebied te verklaar

# Die vrees vir oopgroef-steenkoolmyne dwing grondeienaars op Mpumalanga se Hoëveld om privaat grond as beskermde gebied te verklaar. Die stap is nie bloot vir bewaring nie, maar wil bydra om Suid-Afrika se biodiverse graslande te beskerm wat die tuiste is van spesies soos die lelkraanvoël en oribi. Volgens die Wêreldbank hou ongeveer 476-miljoen inheemse mense eiendomsregte van sowat ʼn kwart van die wêreld se oppervlak. Mpumalanga se Toerisme- en Parke-agentskap sê toenemende belangstelling in rentmeesterskap van biodiversiteit sal regsbeskerming teen mynbedrywighede bied.