Skip to content

Onwettige verbindings en elektrisiteitsdiefstal bly groot struikelblokke vir ‘n stabiele elektrisiteitsnetwerk [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê onwettige verbindings en elektrisiteitsdiefstal is steeds groot struikelblokke vir ‘n stabiele netwerk. Daar is voldoende opwekkingskapasiteit, maar hierdie probleme plaas druk op die verspreidingsnetwerk, wat oorlading veroorsaak en ladingverminderingsmaatreëls afdwing wat meer as een-miljoen mense raak. Ramokgopa sê dit is van kardinale belang dat diefstal en ongemagtigde verbindings hok geslaan word om betroubare elektrisiteitsvoorsiening te verseker en infrastruktuur te beskerm:

ENG RamokgopaOnConnections