# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het van vanaand tot Vrydag ‘n oranje vlak 6-waarskuwing uitgereik vir dele van KwaZulu-Natal. Gebiede wat geraak kan word is eThekwini, KwaDukuza, Mkhambathini, Ndwedwe, Ray Nkonyeni, Umdoni, uMuziwabantu en uMzumbe. Die woordvoerder van die eThekwini-munisipaliteit, Gugu Sisilana, sê rampbestuurspanne is op bystand:
Ontwrigtende reën kan lei tot onverwagte oorstromings in dele van KwaZulu-Natal [KLANK]
ENG GuguonLevel6Disruptive