Skip to content

Ontsnapte uit Rooigrond-gevangenis Edward Madiba weer aangekeer [KLANK]

# Korrektiewe Dienste het bevestig ‘n gevangene wat uit die Rooigrond Maksimum Korrektiewe Sentrum in Noordwes ontsnap het, is binne 72-uur aangekeer deur die departement en wetstoepassingsagentskappe. Nasionale kommissaris Makgothi Thobakgale sê Edward Madiba dien ‘n vonnis van 20-jaar uit vir roof, die onwettige besit van ‘n vuurwapen, ontvoering en die oortreding van sy paroolvoorwaardes. Hy sê misleidende voorwerpe is op die toneel geplaas in ‘n poging om ondersoekers te mislei:

ENG-ThobakgaleOnEscapee