# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die wrede moord op ‘n 20-jarige vroulike student aan die Universiteit van Venda Saterdag deur ‘n medestudent veroordeel. Makaneta het die voorval as ‘n tragedie beskryf en universiteite versoek om studente se geestesgesondheidsondersteuning, welstandsprogramme en veiligheidsmaatreëls te versterk. Hy het die instelling aangespoor om geregtigheid vir die slagoffer te verseker terwyl die emosionele en sielkundige welstand van alle studente geprioritiseer word:
Onderwysaktivis veroordeel moord op Universiteit van Venda-student [KLANK]
ENG-MakanetaOnStudent