Skip to content

Onderwysaktivis pleit vir vreedsame dialoog te midde van gewelddadige protes by Walter Sisulu-universiteit [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta doen ‘n beroep op kalmte en die terugkeer na vreedsame dialoog na gewelddadige proteste by die Walter Sisulu-universiteit in die Oos-Kaap. Makaneta het gister se betogings oor die borgtog van die waarnemende koshuisbestuurder Manelisi Mampana, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n student noodlottig geskiet het, as onwettig en gevaarlik veroordeel. Makaneta sê hoewel studente geldige griewe mag hê, ondermyn geweld en ontwrigting hul saak en stel openbare veiligheid in gevaar:

 

ENG MakanetaOnDialogue