# Die onderwys-aktivis Hendrick Makaneta verwelkom die Hooggeregshof in Johannesburg se verbod op Operation Dudula om buitelanders te teister of hulle identiteitsdokumente onwettig te eis. Hy beskryf die uitspraak as ‘n oorwinning vir menseregte, die Grondwet en die oppergesag van die reg omdat dit weerlose gemeenskappe en leerders beskerm. Makaneta vra Suid-Afrikaners om ander se regte te respekteer en saam te werk om inklusiewe onderwys en ‘n regverdige samelewing te verseker:
Onderwys-aktivis loof hofbeslissing teen Operation Dudula [KLANK]
ENG-MakanetaOnDudula