Skip to content

Ondersoekdirektoraat teen korrupsie verwerp berigte oor arrestasie van Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo [KLANK]

# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het berigte verwerp dat die Hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, gearresteer is. Dit volg na vroeëre mediaberigte dat hy in hegtenis geneem is en by ‘n polisiekantoor in Pretoria verwerk is. Die woordvoerder van die eenheid, Henry Mamothame, sê die inligting is foutief en het die publiek versoek om die bewerings te ignoreer:

ENG MamothameOnFalseClaims