Skip to content

Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie daag landdros uit oor ontrekking aan korrupsiesaak teen Khumalo [KLANK]

# Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het ‘n hersieningsaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien nadat landdros Vusumuzi Mahlangu homself onttrek het  aan die saak oor Misdaadintelligensie-baas Dumisani Khumalo en twee ander senior polisiebeamptes. Mahlangu het bedank na bewerings teen die regbank voor die Madlanga-kommissie. ‘n Woordvoerder vir die direktoraat, Henry Mamothame, sê die Pretoria Streekshof het die saak tot 6 November uitgestel hangende die hersieningsuitslag:

ENG MamothameOnRecusal