Skip to content

Omstrede Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso vrygespreek op alle aanklagte [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Gqeberha het die Nigeriese televisie-evangelis, Timothy Omotoso, en sy medebeskuldigdes, Lusanda Sulani en Zukiswa Sitho, onskuldig bevind op 32 aanklagte, insluitend verkragting, seksuele aanranding en mensehandel. Volgens berigte sal Omotoso waarskynlik gedeporteer word ná sy vryspraak. Regter Irma Schoeman het uitspraak gelewer in die saak, wat agt jaar lank geduur het:

ENG-SchoemanOnOmotoso