# Olorato Mongale se ma, Keabetswe Mongale, sy is nie geraak deur die noodlottige skietvoorval waain haar dogter se beweerde moordenaar dood is nie. Die polisie het Philangenkosi Makhanya in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal doodgeskiet na hy na bewering op hulle losgebrand het. Die KZN-polisiekommisaris Nhlanhla Mkwanazi, het bevestig die ma van nog ‘n verdagte word ondervra na sy hom glo vooraf gewaarsku het. Olorato, ‘n enigste kind, word die naweek begrawe. Haar ma het aan Newzroom Afrika gesê sy soek steeds antwoorde:
Olorato Mongale se ma onverstoord na dood van ‘n verdagte [KLANK]
ENG-MongaleOnSuspect