Skip to content

Olimpiese Spele: Twee stadions sal die LA 2028 openingseremonie aanbied

# Olimpiese Spele: Die Los Angeles Memorial Coliseum en die SoFi-stadion sal die openingsgeleentheid van die 2028 Spele in suidelike Kalifornië deel – iets wat nog nooit tevore gedoen is nie. Die Coliseum, wat ook die afsluitingsgeleentheid sal aanbied, sal die eerste stadion word om by drie Spele, betrokke te wees ná 1932 en 1984. L-A-28-voorsitter Casey Wasserman sê hierdie twee plekke sal Los Angeles se ryk sportgeskiedenis en vooruitstrewende toekoms uitlig, en die allerbeste wat die stad op die wêreldverhoog kan bied, ten toon stel.