# Olimpiese Spele: Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee hoop dat die land die Olimpiese en Paralimpiese Spele van 2036 of 2040 kan aanbied. Saskok se president, Barry Hendricks, het aan SABC Sport bevestig dat ‘n raadplegingsproses aan die gang is terwyl hulle wag op regeringsondersteuning voordat ‘n amptelike bod bekend gemaak word. Hendricks sê elf ander lande, insluitend Indië en Egipte, stel ook belang om die Spele aan te bied:
Olimpiese Spele: Saskok raadpleeg oor bod vir Spele van 2036 of 2040 [KLANK]
ENG-HendricksOnOlympics