# Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee het sy vertroue uitgespreek dat die organiseerders op die regte pad is om 2032 se Spele in Brisbane, Australië, aan te bied. Die IOK se aangewese president, Kirsty Coventry, het vandag die derde Brisbane 2032-koördineringsvergadering bygewoon. Die hoof van die plaaslike reëlingskomitee, Andrew Liveris, sê dis ʼn groot verligting om uiteindelik ʼn plan gereed te hê, selfs al begin bouwerk aan die groot nuwe stadions eers einde volgende jaar:
Olimpiese Spele: IOK vol vertroue Brisbane sal gereed wees vir 2032 se Spele [KLANK]
ENG LiverisOnPlan