Skip to content

Nzimande stel werksgroep aan wat uitwerking van onttrekking van Amerikaanse fondse ondersoek [KLANK]

# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, het ‘n werksgroep van 12 lede aangestel om die uitwerking en gevolge te ondersoek na die onttrekking van Amerikaanse fondse. Dit raak noodsaaklike MIV-verwante dienste in Suid-Afrika. Die groep se voorsitter is die gewese visekanselier van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, Derrick Swartz. Nzimande het aan eNCA gesê die werksgroep sal ook geopolitieke risiko’s ondersoek en strategieë aanbeveel om die land te beskerm:

ENG NzimandeOnWorkingGroup