# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, het aanlyn gepraat tydens die negende tweejaarlikse WNNR-konferensie en beklemtoon dat wetenskap, tegnologie en innovering noodsaaklik is vir ‘n volhoubare en regverdige toekoms. Hy vra ‘n soewereine Afrika-navorsingsagenda wat voedselsekerheid, klimaatsveerkragtigheid, KI-ontwikkeling en voorbereiding vir ‘n pandemie sal dek. Die woordvoerder Veli Mbele het gesê Nzimande het wêreldwye samewerking, etiese innovering en die Dekadeplan beklemtoon om Afrika se navorsingskapasiteit te versterk en volhoubare ontwikkeling te bevorder:
Nzimande beklemtoon Afrika se soewereine wetenskapsagenda [KLANK]
ENG-MbeleOnScience