# Die geskorste KwaZulu-Natalse Valke-brigadier, Campbell Nyuswa, het voor die Madlanga-kommissie getuig die provinsiale hoof van die Valke, Lesetja Senona, was bewus van die veiligheidsleemtes in die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke se kantore in Port Shepstone. Nyuswa het aan die getuienisleier, Lee Segeels-Ncube, gesê Senona was bewus van deurlopende pogings om veiligheid op die perseel te verbeter. Hy het getuig voorsieningskettingbeamptes het saam met hom gewerk om veiligheidsmaatreëls te versterk:
Nyuswa sê Senona was bewus van veiligheidsprobleme in Port Shepstone [KLANK]
ENG-Nyuswa-Segeels-NcubeOnSenona