Skip to content

NWU-professor sê SA kan brandstofprysskok aanpak sonder om fiskale geloofwaardigheid te verloor [KLANK]

# Professor Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit sê Suid-Afrika kan die wêreldwye brandstofprysskok bestuur sonder om fiskale geloofwaardigheid te verloor. Hy voer aan geteikende verligtingsmaatreëls, ondersteun deur inkomste- en bestedingshersienings wat hoër as verwag was, kan huishoudings beskerm en openbare finansies bestendig hou. Parsons waarsku wêreldwye olie-wisselvalligheid sal aanhoudend druk op brandstofpryse plaas, maar sê versigtige beleidskeuses kan beleggersvertroue handhaaf en die uitwerking van inflasie op die ekonomie beperk:

ENG ParsonsOnFuel