Skip to content

NVG wil Appèlhof dringend nader ná Cholota-appèl afgewys is [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag is gereed om die Appèlhof te nader om ‘n Hooggeregshof-beslissing te hersien, ná die verwerping van hul aansoek om te appelleer in die asbesdaksaak teen Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota. Hulle voer aan die Hooggeregshof in die Vrystaat het verkeerdelik beslis dat die vervolgingsgesag geen jurisdiksie het om Cholota te verhoor nie. Die NVG se nasionale woordvoerder, Mthunzi Mhaga, hou vol die aanklagte teen Cholota kan steeds voortgaan in ‘n toekomstige verhoor:

ENG MhagaOnPetition