# Die Nasionale Vervolgingsgesag in die Wes-Kaap doen ’n beroep op enige persone met enige inligting oor waar Joslin Smith nou mag wees om vorentoe te kom. Sy het in Februarie verlede jaar uit haar huis in Saldanhabaai verdwyn en haar ma, Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn is skuldig bevind aan ontvoering en mensehandel. Die vonnisoplegging is vir 29 Mei vasgestel. Eric Ntabazalila van die NVG sê die soektog na Joslin duur voort:
NVG vra publiek om te help om Joslin Smith op te spoor terwyl vonnisoplegging voortduur [KLANK]
ENG-NtabazalilaOnInvestigation