# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die vonnis van 15 jaar tronkstraf vir die gewese apartheidspolisieman Johan Marais, wat die studente-aktivis Caiphus Nyoka in 1987 vermoor het. Dit is die NVG se eerste vonnis in ‘n saak uit die Waarheids- en Versoeningskommissie. Marais het skuld erken aan moord met voorbedagte rade wat op polisiebevel uitgevoer is. Die Hooggeregshof in Pretoria het sy pleidooi vir versagting verwerp weens ‘n gebrek aan berou. Lumka Mahanjana van die NVG beskryf die vonnis as ‘n beduidende oorwinning:
NVG verwelkom vonnis van apartheids-polisieman wat studente-aktivis vermoor het [KLANK]
ENG-MahanjanaOnMarais