Skip to content

NVG verwelkom mylpaal-vonnisoplegging in Joslin Smith-saak [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die lewenslange vonnisse vir Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn in die saak van Smith se jong dogter, Joslin, wat in Februarie verlede jaar aan die Kaapse Weskus verdwyn het. Die NVG se woordvoerder, Eric Ntabazalila, sê die beslissing van die Wes-Kaapse Hooggeregshof is ‘n ongewone, geskiedkundige skuldigbevinding aan mensehandeling vir uitbuiting. Hy sê die vonnis, wat in Kinderbeskermingsweek opgelê is, stuur ‘n kragtige boodskap om kinders se regte en beskerming voorop te stel:

ENG-NtabazalilaOnSmith