Skip to content

NVG verwelkom hofuitspraak in Senzo Meyiwa-moordverhoor [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die Hooggeregshof in Pretoria se verwerping van ‘n Artikel 174-aansoek deur beskuldigde nommer vier, Mthokozisi Maphisa, in die Senzo Meyiwa-moordverhoor. Regter Ratha Mokgatlheng het beslis daar is prima facie-bewyse wat antwoorde vereis. Maphisa en vier medebeskuldigdes staan ​​tereg op aanklagte van moord, poging tot moord en roof. Die NVG se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die uitspraak is ‘n stap in die rigting van geregtigheid met die verhoor wat op 22 September hervat:

ENG-MahanjanaOnMeyiwa