Skip to content

NVG sê Matlala sal verhoor word nadat hy aan pleitooreenkoms onttrek [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag is teleurgesteld oor die vermeende misdaadfiguur Vusimuzi “Cat” Matlala se besluit om aan sy pleit- en vonnisooreenkoms te onttrek. Hy sou skuldig pleit aan korrupsie, geldwassery en bedrog oor die kontrak van 228-miljoen-rand tussen die polisie en sy onderneming, Medicare24. Matlala het die staat se voorgestelde vonnis van 12-jaar tronkstraf verwerp. Die NVG se woordvoerder, Kaizer Kganyago, sê hy word nou saam met die 16 ander beskuldigdes verhoor:

ENG KganyagoOnMatlala