Skip to content

NVG se Batebeslagleggingseenheid word internasionaal bygestaan om gesteelde Gupta-geld terug te kry [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid sê hy word bygestaan deur internasionale finansiële instellings om geld wat die Guptas van die staat gesteel het, terug te kry. Volgens die Staatskapingskommissie het die staat sowat 72,3-miljard-rand aan die Guptas se misdaad-ryk betaal. Die nasionale adjunkdirekteur van openbare vervolgings, Ouma Rabaji-Rasethaba, het tydens ʼn paneelbespreking wat die Daily Maverick aangebied het, gesê geregtigheid sal geskied teen diegene wat geloofbaar beskuldig word dat hulle Suid-Afrikaanse belastingbetalers se geld wanbestee het:

ENG RasethabaOnMoneyRecovery