Skip to content

NVG open geregtelike doodsondersoek na moord op kinders in Mthatha in 1993 [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, se goedkeuring van ‘n geregtelike doodsondersoek na die moord op vyf kinders in Mthatha in die Oos-Kaap in 1993. Die slagoffers, tussen 12- en 17-jaar-oud, is deur lede van die apartheidstydse Suid-Afrikaanse Weermag doodgeskiet by die huis van die PAC-aktivis Sigqibo Mpendulo. Die NVG se se woordvoerder, Luxolo Tyali, sê die Weermag het aanspreeklikheid aanvaar en beweer die slagoffers het bande gehad met die Azanian People’s Liberation Army:

ENG-TyaliOnInquest