# Die Nasionale Vervolgingsgesag het vertroue in sy saak teen die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, se destydse persoonlike assistent, Moroadi Cholota, in die 255-miljoen-rand asbeskorrupsieverhoor. Die NVG se nasionale woordvoerder, Mthunzi Mhaga, sê voldoende bewyse is voorgelê om Cholota se spesiale pleidooi om haar vervolging in die verhoor-binne-‘n-verhoor te betwis, van die hand te wys, waarin jurisdiksionele bekommernisse aangespreek is:
NVG het vertroue in saak teen Cholota te midde van ontwikkelings in asbesverhoor [KLANK]
ENG-MhagaOnCholota