# KwaZulu-Natalse se direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, gaan die geregtelike ondersoek na die dood van die ANC-president, hoofman Albert Luthuli, en die anti-apartheidsaktivis en prokureur, Griffiths Mxenge, heropen. Luthuli, wat in 1960 die Nobelprys vir Vrede ontvang het, is in Julie 1967 dood. Volgens die amptelike verslag is hy by Groutville in KwaZulu-Natal deur ‘n trein getref. Die NVG se woordvoerder, Natasha Ramkisson-Kara, sê Mxenge se liggaam is in November 1981 op ‘n sportveld in Umlazi gevind:
NVG heropen geregtelike ondersoek na dood van hoofman Albert Luthuli en Griffiths Mxenge [KLANK]
ENG KaraOnInquest