Skip to content

NVG gaan Vusimuzi “Cat” Matlala se borgtogaansoek in September teenstaan ​​[KLANK]

# Die sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek is in die Landdroshof in Alexandra, Johannesburg, uitgestel tot 2 September. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, het aan Newzroom Afrika gesê die uitstel is versoek om sewe dossiere oor verskillende regsgebiede te sentraliseer. Sy het ook bevestig die saak teen Matlala, sy vrou en drie ander sal op die 7de Oktober na die hof terugkeer:

ENG-MjonondwaneOnMatlala