Skip to content

NVG gaan volgende week Nkosi se borgtogaansoek teenstaan [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag beplan om volgende week in die Landdroshof in Pretoria-Noord borgtog vir Fannie Nkosi, ‘n geskorste lid van die Gautengse eenheid vir Georganiseerde Misdaad, teen te staan. Nkosi is verlede week in hegtenis geneem ná ‘n polisie-klopjag by sy huis in Pretoria. Lumka Mahanjana van die NVG sê hy staan ​​tereg op aanklagte insluitend regsverydeling, die besit van onwettige ammunisie en die versuim om vuurwapens en ammunisie te beskerm, ingevolge die Wet op Vuurwapenbeheer:

ENG-MahanjanaOnNkosi