Skip to content

NVG doen ‘n beroep op gemeenskap om geslagsgeweld en vrouemoord te veroordeel [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag in Mpumalanga doen ‘n beroep op gemeenskappe om saam te staan om geslagsgeweld en vrouemoord te veroordeel, om voorvalle van mishandeling aan te meld, en om pogings te ondersteun wat daarop gemik is om geweld teen vroue en kinders uit te wis. Monica Nyuswa , woordvoerder van die NVG, sê die Hooggeregshof het gister vir Gilbert Voyiya van Klarinet-uitbreiding tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die beplande moord op sy vrou, Nelly Voyiya:

ENG MonicaonGBVF