# ‘n Taxibaas van Mpumalanga, Joe Sibanyoni, en Bafana Sindane het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Mbombela ingedien om te verhoed dat hul afpersingsaak weer op die rol geplaas word. Hulle regsverteenwoordiger voer aan die lasbriefprosedure was foutief en die beskuldigdes is nie voortvlugtend nie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Kaizer Kganyago, sê hulle het vandag in die Landdroshof in Delmas verskyn, met ‘n ander staatsaanklaer wat oorgeneem het:
NVG bevestig Sibanyoni en medebeskuldigdes betwis lasbriewe [KLANK]
ENG-KganyagoOnSibanyoni