Skip to content

NVG bevestig een verdagte in DJ Sumbody-moordsaak versoek borgtog, vuurwapen aan tien misdade gekoppel [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag sal borgtog vir een van die vier verdagtes in die 2022-moord op DJ Sumbody teenstaan. Die verdagtes, wat die voormalige provinsiale bestuurder van die Nasionale Loteryraad in Gauteng, Katiso KT Molefe, insluit, het vanoggend in die Alexandra Landdroshof verskyn. Die polisie het bevestig die moordwapen is gekoppel aan tien ander misdade, insluitend die moord op Armand Swart, wat verkeerd geïdentifiseer was, nadat sy maatskappy die fluitjie geblaas het oor ‘n Transnet-tender. Phindi Mjonondwane van die NVG beskryf dit as ‘n groot deurbraak:

ENG-MjonondwaneOnDjSumbody