# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die Wetsontwerp op Beskermde Openbaarmaking sal die staatsbeskerming vir verklikkers uitbrei, insluitend hervestiging, identiteitsbeskerming en veiligheidsmaatreëls. Sy het tydens die bekendstelling van die konsepwetsontwerp gesê die rol van getuiebeskermingseenhede word uitgebrei en toegang tot regshulp op staatskoste word aangebied. Sy het ook ‘n nuwe klagte-meganisme aangekondig vir gevalle van vergelding of die versuim om op te tree:
Nuwe Verklikkerswetsontwerp brei staatsbeskerming vir verklikkers uit [KLANK]
ENG-KubayiOnComplaints