Skip to content

Nuwe SAL-raad aangestel om vlootuitbreiding en bestuur te versterk [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê ‘n voormalige werknemer van die Suid-Afrikaanse Lugdiens en geoktrooieerde rekenmeester, Sedzani Mudau, is aangestel as nuwe voorsitter van die SAL-raad. Die raad sal fokus op die uitbreiding van die vloot van 20 tot meer as 50 vliegtuie teen 2030, die versterking van bestuur en die behoud van finansiële onafhanklikheid. Creecy het die tussentydse raad geloof wat die redery gelei het van sakeredding in 2021 tot waar dit nou 17 roetes bedryf, insluitende drie internasionale roetes:

ENG CreecyOnSAABoard