# Nuwe inligting het aan die lig gekom in die voortslepende Digital Vibes-korrupsiesaak van meer as 150-miljoen-rand se vermeende onregmatige kontrakte wat die Departement van Gesondheid toegeken het. Die Spesiale Tribunaal het die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming gegee om die nuwe inligting in die saak teen Digital Vibes en talle ander maatskappye en direkteure te gebruik. Die Ondersoekeenheid se woordvoerder, Kaizer Kganyago, sê sonder die nuwe bewyse kan belangrike besonderhede oor die manier waarop staatsgeld deur vals saketransaksies gewas is, verlore gaan:
Nuwe inligting bekend oor Digital Vibes-korrupsieskandaal van R150-miljoen [KLANK]
ENG KganyagoOnEvidence