Skip to content

Nuwe bewyse stop aanklagte teen Ralph Stanfield, Malusi Booi, en medebeskuldigdes [KLANK]

# Die Direkteur van Openbare Vervolging in die Wes-Kaap het die aanklagte in die Stad Kaapstad-tenderbedrogsaak van een-miljard-rand voorlopig teruggetrek. Dit raak die voormalige burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Malusi Booi, die vermeende 28s-bendeleier, Ralph Stanfield, sy vrou Nicole Johnson en ander medebeskuldigdes. Eric Ntabazalila van die Nasionale Vervolgingsgesag sê Stanfield en Johnson bly in aanhouding op afsonderlike strafregtelike aanklagte:

ENG NtabazalilaOnNewEvidence