Skip to content

Nuwe ANC-taakspan in KZN belowe om party se invloed te herstel [KLANK]

# Die nuutaangestelde ANC provinsiale taakspan in KwaZulu-Natal het belowe om die party te versterk en sy invloed in die provinsie te herstel. Die taakspan het op hul eerste nuuskonferensie die verbintenis tot die beginsels van die Vryheidsmanifes herbevestig en gesê ‘die mense sal regeer’. Die koördineerder, Mike Mabuyakhulu, sê die taakspan beywer hom om weer met lede en die breër gemeenskap te skakel om die ANC te herstel as ‘n strategiese sentrum van mag:

ENG MabuyakhuluOnInfluence