# Die nuut aangestelde verkiesingsambassadeur van ActionSA, Ayanda Allie, sê sy sien uit na die volgende hoofstuk in haar politieke loopbaan. Die voormalige Build One South Africa-lid van die Gautengse wetgewer, wat verlede week uit die party geskors is oor beweerde onbetaalde tiendeheffings, het ‘n positiewe houding ingeneem tydens haar ActionSA-bekendstelling en haar voormalige party bedank vir die ervaring en geleentheid om te dien. Allie sê die ervaring het haar voorberei vir hierdie volgende stap:
Nuut aangestelde ActionSA-ambassadeur Ayanda Allie gereed vir haar volgende politieke hoofstuk [KLANK]
ENG AllieOnNextChapter