Skip to content

NuusFlits: Die terugkoopkoers word met 25 basispunte verlaag

# ‘n Bietjie goeie nuus vir Suid-Afrikaners met skuld. Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het die terugkoopkoers met 25 basispunte verlaag. Dit beteken banke se prima-uitleenkoers verlaag môre tot 10,5-persent.