Skip to content

NuusFlits: Bafana Bafana maak Wêreldbeker-geskiedenis deur die uitklopfase te haal

Sokker: Bafana Bafana is vir die eerste keer in die geskiedenis deur na die Wêreldbeker-uitklopfase, na ‘n 1-0 oorwinning teen Suid-Korea.