# Die metaalwerkersvakbond Numsa sê 65-persent van voertuie in die plaaslike mark word ingevoer sonder enige plaaslike inhoud. Hoofsekretaris Irvin Jim vra die regering om buitelandse handelsmerke te verplig om plaaslike aanlegte te vestig en Suid-Afrikaanse werkers in diens te neem. Hy het ook strenger voorwaardes gevra en nie ‘n geskarrel om verlore uitvoermarkte te vervang nie, insluitend die Amerikaanse uitvoermark van vier-miljard-rand:
Numsa vra regering om plaaslike vervaardiging in die motorsektor af te dwing [KLANK]
ENG-JimOnAutoSector