Skip to content

Numsa verwelkom gedeeltelike betaling aan lughawe sekerheidswerkers maar eis volledige nakoming [KLANK]

# Die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika verwelkom die betaling van agterstallige salarisse aan 200 sekerheidswerkers van Venus Security International wat by verskeie lughawens, insluitend Bram Fischer in die Vrystaat en Upington in die Noord-Kaap werksaam is. Die vakbond het ingegryp nadat die maatskappy versuim het om werkers vir Maart en verlede maand te betaal. ‘n Woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê die betalings is nog nie volledig gedoen nie en eis volledige nakoming, insluitend bydraes tot die voorsorgfonds en mediese versekering: 

 

ENG PhakamileOnSecurityWorkers